2 Lede van Kolskoot gekies vir PCOASA bestuur.

PCOASA (Professional culling operators association of South Africa) het onlangs hulle Algemene jaarvergadering in Port Elizabeth gehou. Die vergadering is bygewoon deur prominente rolspelers van die industrie. Die vergadering het baie positief afgeloop.

Tydens die vergadering is 2 van ons spanlede tot die raad verkies. Kolskoot wil graag vir Abelines Schoeman en Roelf Barnard gelukwens met hulle verkiesing.

Our latest operation

We undertook an operation in November where we culled 1000 animals. This had to be done to ensure the veld is managed appropriately as the numbers of the animal population grew out of proportion and the land could not carry the overpopulation of animals.

We work according to international standards to ensure the meat are suitable for human consumption.